Posted on

AgriOrbit: Kan mense met bloed op hul hande erf?

Rynoe Smith, FISA lid en Welvaart-adviseur by PSG Wealth Financial Planning, skryf oor die ‘bloedige-hand beginsel’ in Suid Afrika wat ‘n mens verhoed om te erf as hy/sy die testateur vermoor het. Rynoe verwys na die relevante hofsake in hierdie verband.

Kan mense met bloed op hul hande erf?