André Eloff beklemtoon dat behoorlike boedelbeplanning en kundige advies noodsaaklik is om onnodige belasting te voorkom.
Verskeie scenario’s verduidelik hoe die keuse tussen ’n testament, skenking en trust belastinggevolge kan hê, onder meer vir kapitaalwinsbelasting, skenkingsbelasting en boedelbelasting. Hy waarsku dat ’n trust nie vanself belastingvoordele waarborg nie en dat die transaksie se besonderhede saak maak.
André sê: “Sorg net dat daar geen verband is nie.”
André Eloff is lid van Fisa en boedelbeplanner by Business & Legal Consultants