Posted on

Landbouweekblad: Deeglik onder die loep geneem

André Eloff en Attie du Plooy skryf in Landbouweekblad oor omsigtigheidsondersoeke. In die sakeweld hoor ‘n mens dikwels dat iemand sal ‘n omsigtigheidsondersoek wil laat doen op iemand se besigheid of boedery voordat daar besluit word om die onderneming of boerdery te koop of daarmee sake te doen. Wat presies word daarmee bedoel?

André en Attie is lede van FISA en boedelbeplanners by Business and Legal Consultants (Edms.) Bpk.

 

Lees die stuk hier.