Posted on

Landbouweekblad: Kontrak vir saamwoners is net soos trou

André Eloff kyk in Landbouweekblad na kontrakte vir saamwoners. Die kollig val op die regsimplikasies van burgerlike verbintnis (civil union). Hierdie artikel is die eerste van twee.

André is ‘n lid van FISA en boedelbeplanner en konsultant by Business & Legal Consultants.

Lees die stuk hier.