Posted on

Rapport: ‘n Buitelandse trust

Nico van Gijsen skryf in hierdie week se Rapport oor die voor- en nadele van ‘n trust in die buiteland. Hy maak die leser indagtig dat daar nie so iets as die vermyding van belasting is nie.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.