Nico van Gijsen praat oor testamente in hierdie maand se Landbouweekblad. Jou testament is een die belangrikste dokumente wat jy in jou lewe gaan opstel. Kry dit reg – omdat na jou dood kry jou testament regsbetekenis and letterlik namens jou gaan praat.
Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.
Lees die artikel hier.