In hierdie artikel kyk André Eloff en AJ du Plooy na verskeie belangrike aspekte van boedelbeplanning. Hulle noem aspekte wat dalk nie algemeen bekend is nie, maar wat uitdagings kan skep as hulle nie behoorlik hanteer word nie. Andre en AJ gee wenke oor sake soos die rol van die eksekuteur, eise teen u boedel en registrasie van die bestorwe boedel by die Meesterskantoor.
Lees die artikel hier.
André is lid van FISA; hy asook AJ du Plooy is boedelbeplanners by Business & Legal Consultants.