You are here: Home » Latest News » News » Veeplaas: Hoekom neem dit so lank om ‘n boedel te beredder?

Veeplaas: Hoekom neem dit so lank om ‘n boedel te beredder?

Baie Suid-Afrikaners vra hoekom dit so lank neem om ‘n bestorwe boedel te beredder. Rynoe Smith spreek die onderwerp in hierdie artikel aan. Hy lys eers die stappe wat betrokke is by die bereddering van ‘n bestorwe boedel, en kyk dan na die verskillende uitdagings wat vertragings kan veroorsaak. Dit sluit in vertragings in dokumentasie met die SAID en die banke, asook bedrog en verskeie probleme in die verskillende meesterskantore.

Lees hier.

Rynoe is met PSG Wealth en is lid van FISA en ‘n FPSA®

Recent Posts