Johan Brandt bespreek in hierdie uitgawe van Landbouweekblad ‘n gevallestudie van trusts in ‘n familiebesigheid en die gevolge na die afsterwe van die patriarg. Hy meen die belangrikste lesse is: Sorg dat alle dokumente, soos trustaktes, reg en hul inhoud duidelik is, en dat dit goed bewaar word – en maak voorsiening vir arbitrasie.
Johan is ‘n lid van FISA en ‘n regs-en-sakekonsutlant verbonde aan Allegiance Consulting.
Lees die stuk hier.