Posted on

Landbouweekblad: Sorg dat jou sake in orde is

André Eloff en AJ du Plooy skryf in Landbouweekblad oor die nood om jou boedel in orde te kry, soos uiteengesit in jou testament. Hulle gee ‘n paar wenke.

André en AJ is lid van FISA en verbonde aan Business and Legal Consultants.

 

Lees hier.