Posted on

Landbouweekblad: Swak testament is ‘misdadig’

Johan Brandt skryf in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad oor testamente. Die belangrikheid van ‘n goed deurdagte testament, opgestel deur ‘n opgeleide en kundige persoon is oor baie jare beklemtoon. Tog is skokkend swak testamente steeds algemeen.

Mnr Brandt is ‘n van FISA en regs-en-sakekonsultant verbonde aan Allegiance Consulting.

Lees die stuk hier.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *