You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Aftreegeld – dis tot die dood toe

Rapport: Aftreegeld – dis tot die dood toe

Oor die afgelope twee weke het Nico van Gijsen breedvoerig geskryf oor lewende annuïteite en lewensannuïteite. Hierdie week kyk hy na die baie belangrike vraag, hoe kies ‘n mens? Hy gee ‘n voorbeeld en ‘n paar grafieke om te verklaar.

Onder “Nog Raad” kyk Nico na uittree-annuïteite en hoe die belasting werk afhanklik van die huweliksregime.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts