Posted on

Rapport: Beleggingsplan vir jong mense

In hierdie week se Rapport, bespreek Nico van Gijsen oor die behoefte vir die jeug om te spaar, en meen die ideale tyd om te begin is vanaf die heel eerste salaristjek. Dis eers op 40 dat mense aan aftrede begin dink en eers oor 50 begin hulle besef dat dalk nie genoeg voorsiening gemaak het nie. Onthou “tyd maak ryk” – en moenie die krag van saamgestelde rente onderskat nie.

Onder Nog Raad gee Nico ‘n paar nuttige feite oor die belasting van verskeie beleggings, insluitend UAs en pensioenfondse, diskresionêre geld en polis-spaarprodukte.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.