Categories:
In hierdie week se uitgawe van Rapport, kyk Nico van Gijsen na spaarpolisse – die voor- and nadele daarvan. Hy som die bespreking op deur na ‘n paar belangrike punte te kyk, insluitend beleggingings (‘n minimum 5-jaar beleggingstydperk) en wat gebeur met dood. READ MORE
In hierdie week se Rapport, pak Nico van Gijsen die behoefte vir die jeug om te spaar uit, ideaal vanaf die tyd van hul heel eerste salaristjek. READ MORE
Letitia Watson, the personal finance columnist for You/Huisgenoot/Drum, spoke to FISA CEO Louis van Vuren about what happens to various investments upon death. READ MORE
Nico van Gijsen skryf hierdie week oor die risiko van hoë opbrengs van beleggings – as dit te goed klink om waar te wees, stap eerder weg. READ MORE
In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen na die belangrikheid van diversifisering wanneer dit kom by beleggingsbestuur. READ MORE