Posted on

Rapport: Die voor-en nadele van spaarpolisse

In hierdie week se uitgawe van Rapport, kyk Nico van Gijsen na spaarpolisse – die voor- and nadele daarvan.   Hy som die bespreking op deur na ‘n paar belangrike punte te kyk, insluitend beleggingings (‘n minimum 5-jaar beleggingstydperk) en wat gebeur met dood.

Onder Nog Raad bespreek Nico ook tweedehandse beleide.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.