Posted on

Rapport: Beleggings: Die risiko van hoë opbrengs

Nico van Gijsen skryf hierdie week oor die risiko van hoë opbrengs op beleggings – as dit te goed klink om waar te wees, stap eerder weg.

Onder “Nog raad” kyk hy na skenkings aan ‘n gade, wat nie onderhewig aan skenkingsbelasting is nie.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.