Posted on

Rapport: Diversifisering is meer as net ‘n gemiddeld

In hierdie week se Rapport kyk Nico van Gijsen na die belangrikheid van diversifisering wanneer dit kom by beleggingsbestuur. Hy meen diversifisering gaan nie oor die soeke na ‘n gemiddelde opbrengs nie, maar oor die verspreiding van jou beleggingsrisiko. Lees hoe beleggings in verskillende tipes fondse, bateklasse en markte tersefdertyd jou geld kan laat groei én jou risiko’s help beperk.

Nico herinner ons ook sommer weer aan die Wonder van Saamgestelde Rente.

Lees hier.