Posted on

Rapport: Hoe gemaak met oupa en ouma se annuïteit?

Die meeste oupas en oumas wil ietsie vir die kleinkinders nalaat. Daar is ‘n paar opsies maar dis nie altyd eenvoudig nie, veral as die kinders nog minderjarig is. Nico van Gijsen ondersoek díe onderwerp in hierdie week se Rapport.

Onder Nog Raad, verduidelik Nico hoe jy jou belastinglas kan verminder deur meer tot jou uittree-annuïteit voor einde Februarie by te dra.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.