Posted on

Rapport: Onderdanig is soos om ‘n slaaf te wees

In hierdie week se Rapport praat Nico van Gijsen oor die noodsaaklikheid vir elkeen – en dit sluit ook tuisteskeppers in – om vir sy/haar eie finansiële welvaart te sorg. Jou waarde word nie deur jou onderdanigheid bepaal nie. Oorweeg dus bv. aftreevoorsiening en lewensdekking, want albei eggenote het ‘n geldwaarde.

Onder Nog Raad gee Nico ‘n nuttige opsomming van voorlopige belasting, met datums vir betalings.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.