Posted on

Rapport: Demensie – sorg só met spesiale trust

Hoe maak my testament voorsiening vir die versorging van my gade wat aan demensie ly? Nico van Gijsen oorweeg die opsies om te verseker dat daar ná jou afsterwe na behore omgesien kan word na ongeskikte afhanklikes wat nie regsbevoeg is nie. Hy omskryf die funksie van spesiale trusts, en lig spesifiek die belastingvoordele uit wat ‘n ongeskiktheid- spesiale trust inhou.

Lees meer oor die voordele van ‘n spesiale trust – wat terloops ook deesdae ‘n bestaande lewende annuïteit as begunstigde kan ontvang – wat Nico in hierdie geval sou aanbeveel.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die stuk hier.