You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Die (deurmekaar) waarheid oor annuïteite

Rapport: Die (deurmekaar) waarheid oor annuïteite

Hoe gemaak as jy ’n seker inkomste wil hê uit geld wat nie in ’n pensioenfonds-tipe-produk gespaar is nie? Oorweeg ’n vrywillige lewensannuïteit, skryf Nico van Gijsen in hierdie week se Rapport.

Hy verduidelik eers wat presies ’n annuïteit is, of dan wat alles as ’n annuïteit beskou word. Daar is meer as een definisie en dit is duidelik verwarrend vir baie mense.

Nico verduidelik vrywillige lewensannuïteite, lewende annuïteite end lewensannuïteite, asook die relevante belasting daarop.

Onder Nog Raad, herinner Nico lesers aan belastingvrye spaar. Die jaarlikse bydrae wat jy mag maak om die voordeel te gebruik, is gekoppel aan die belastingjaar. En dit is einde Februarie – dus is jou tyd min! (Jy kan R36 000 per jaar bydra, en tot soveel as R500 000 oor jou leeftyd.)

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts