Posted on

Rapport: Eiendomsbelegging kan jou byt

Nico van Gijsen bespreek in hierdie week se Rapport die kwessie van eiendomsbelegging. Residensiële eiendom, om te verhuur, is baie gewild onder sommige maar ‘ mens moet mooi kyk na die belasting daarop. Effektrustfondse gee minder kopseer – jy hoef nie met huurders te sukkel nie en jou koste is baie laer.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees hier.