In hierdie week se Rapport stel Nico van Gijsen ‘n interessante vraag – is die dood finaal? Hy verduidelik wat hy bedoel met die stelling dat ’n testament nie die begin en einde van boedelbeplanning is nie, wat ná jou dood sal voortduur tensy jy jou sake behoorlik gereël het. Dit is ‘n proses wat deeglik deurdink moet word, met verskeie scenario’s wat kan afspeel. Belangrikste is: teken niks tensy jy regshulp langs jou staangemaak het.
Onder “Nog raad” kyk Nico kortliks na die aanneming van minderjarige kinders.
Lees die stuk hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.