You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Jou pensioen gewaarborg – lewenslank

Rapport: Jou pensioen gewaarborg – lewenslank

Hierdie week in Rapport herinner Nico van Gijsen lesers weer aan die verganklikheid van die lewe – én van jou geld! Hy onderskei kortliks tussen ‘n lewende annuïteit, ‘n lewensannuïteit en ‘n vrywillige annuïteit, en verduidelik hoe jy ‘n lewenslange inkomste en gemoedsrus kan koop deur die voordele wat laasgenoemde twee tipes annuïteite jou bied.

Lees ook meer oor die rol wat ‘n vrywillige annuïteit kan speel in belastingbeplanning by aftrede, en hoe jy die meeste kan maak van hierdie gewaarborde inkomste teen ‘n vriendeliker belastingkoers.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts