You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Kersvader – hoe lyk dit met geen belasting?

Rapport: Kersvader – hoe lyk dit met geen belasting?

Dit is amper Kersfees en dit beteken geskenk gee. In hierdie week se Rapport speel Nico van Gijsen met idees en stel die vraag: as jy kon vra vir ‘n Kersgeskenk, wat kan jy vra om iets nié te kry nie? Byvoorbeeld, om nie belasting te betaal nie. Jan Taks is nie Kersvader nie, maar tog…

Nico raak dan drie belastingdoeltreffende spaarvoertuie aan – uittree-annuïteite, polisse en belastingvrye spaarrekeninge.

Lees meer hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts