Louis van Vuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (FISA) gesels met Ryk van Niekerk, redakteur van Moneyweb en RSG Geldsake, oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
Luister hier:
En lees Louis se LinkedIn profiel hier.