In hierdie week se Rapport, beklemtoon Nico van Gijsen die belangrikheid om jou finansiële raad te kry by ’n raadgewer wat verantwoordelikheid neem vir sy raad en wat die finansiële produkte ken. Hy het die afgelope week van twee lesers gehoor wat “finansiële raad” by hul dokter gekry het!
Nico kyk dan spesifiek na aftree-inkomste en veral inkomste uit ‘n lewende annuïteit.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.