You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Laat Leeu-slot se dood ’n wekroep wees

Rapport: Laat Leeu-slot se dood ’n wekroep wees

In hierdie week se Rapport gebruik Nico van Gijsen die skielike dood van die 31-jarige rugbyspeler Hyron Andrews as ’n wekroep oor die belangrikheid van finansiële voorsiening. Hy waarsku dat jeug en goeie gesondheid geen waarborg teen dood of ongeskiktheid is nie. “Die tragedie van dood het ’n geldwaarde,” skryf hy.

Nico beklemtoon die noodsaaklikheid van voldoende lewens- en ongeskiktheidsdekking om te verseker dat geliefdes finansieel versorg is. Finansiële beplanning moet dus nie net op aftreespaargeld fokus nie, maar ook op onverwagse gebeure.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac

Recent Posts