Posted on

Rapport: Leer die kinders van geld

Nico van Gijsen praat in hierdie week se Rapport oor geld-kommunikasie met kinders. Stel die voorbeeld, kweek ‘n werketiek en leer hulle om te spaar.

Nico is ‘n lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Lees die artikel hier.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *