Posted on

Rapport: Lewende testament – sterf met waardigheid

Nico van Gijsen skryf oor lewende testamente, met verwysing na ‘n presentasie gelewer deur Dr James Faber van die Universeit tydens die FISA konferensie laaste week. Nico meen dis belangrik dat familie, ‘n vriend of jou dokter daarvan weet.

Lees die stuk hier.