Posted on

Rapport: Maak testament deel van jou vakansieplanne

Soos gewoonlik, deel Nico van Gijsen hierdie week weer ‘n paar goeie wenke met Rapport se lesers. Hy meen hierdie vakansie is die ideal tyd om weer jou testament onder oë te kry.

Lees meer oor die hersiening, herroeping en ondertekening van testamente, en maak seker jou testament voldoen aan die wetlike vereistes sodat dit nie eendag in die hof hoef te gaan draai nie.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.