Vroue moet doelbewus hul eie finansiële welvaart opbou en nie uitsluitlik op ’n eggenoot staatmaak nie, waarsku Nico van Gijsen in hierdie week se Rapport.
Hy gebruik ’n hofsaak waarin ’n 80-jarige vrou haar reg op ’n huis moes verdedig as voorbeeld van die risiko’s van finansiële afhanklikheid. “Skep jou eie welvaart,” sê Nico, en beklemtoon dat elke vrou ’n eie aftree-neseier, voldoende lewensdekking en finansiële onafhanklikheid moet hê.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac
CPD Points Available for FISA members.
0.25 CPD points Reading this qualifies for 0.25 CPD points in Estate Planning towards your CPD record.
Log in and reload this page to claim your points.