You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Moenie dat paloekas jou om die bos lei oor pensioen

Rapport: Moenie dat paloekas jou om die bos lei oor pensioen

Nico van Gijsen waarsku hierdie week in Rapport teen adviseurs wat met halwe waarhede en emosionele taktiek probeer om jou uit die Staatsdienspensioenfonds (GEPF) te praat – nie om jóú finansiële toekoms te verbeter nie, maar om húlle kommissie te verseker.

Met praktiese voorbeelde en konkrete syfers wys hy hoe gevaarlik swak advies kan wees – en waarom dit noodsaaklik is om jou aftreebeplanning op feite te baseer, nie op emosie nie.

Moenie jou laat mislei deur mooi stories en gladde verkooppraatjies nie. Maak eerder die somme – en neem ingeligte besluite.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts