You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Moenie vrees as jy weet jy’t dekking

Rapport: Moenie vrees as jy weet jy’t dekking

In hierdie week se uitgawe van Rapport kyk Nico van Gijsen na gesondheidsversekering. Wanneer ons gesond is, is dit maklik om te dink ons sal altyd so wees, maar die realiteit is dat siekte of gevreesde siekte enige tyd kan toeslaan.

Nico kyk spesifiek na finansiële voorsiening om jou gesondheid te beskerm, en spesifiek gevreesde-siekte-dekking.

Lees die stuk hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts