Posted on

Rapport: ‘n Vangnet vir jou kind

Nico van Gijsen bespreek die onderwerp van mindejarige kinders se erfenis. Jy moet deeglik deurdink wat jou kind sal benodig he en dan die toepaslike voorsiening in jou testament maak,  bv die skepping van ‘n testamentêre trust en die aanstalling van ‘n betroubare voog.

Lees die stuk hier.