You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Net gekke en dwase dink hulle kan die markte ‘speel’

Rapport: Net gekke en dwase dink hulle kan die markte ‘speel’

In hierdie week se Rapport maan Nico van Gijsen weereens teen een van die grootste mites wanneer dit kom by markbeleggings.

Hy meen mense maak dikwels die fout deur te reken hulle kan ‘die markte speel’, en dat dit alles gaan oor tydsberekening. Intussen, terwyl hulle die mark sit en uitwag, verloor hulle groei en geld omdat hulle nie die waarde van langtermynbelegging verstaan nie.

Nico waarsku teen dié algemene fout en wys waarom tyd in die mark belangriker is as tydsbereking van die mark, veral vir diegene wat ernstig is oor hulle geld.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.

Recent Posts