In hierdie week se Rapport skryf Nico van Gijsen weereens oor skenkings sowel as leningsooreenkomste en wat gebeur wanneer jy sterf.
Hy gee raad oor hoe om geld te hanteer voor en na dood en meen dat dit belangrik is om na jouself om te sien voor jy geld aan jou kinders skenk of leen.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.