Posted on

Veeplaas: Is gelyk altyd gelyk?

Rynoe Smith skryf vir Veeplaas oor boedelbeplanning. In hierdie rubriek stel hy die vraag:

Wanneer ‘n boer te sterwe kom en die plaas word aan die seun bemaak en die kontant en/of ander bates aan die dogters, wat presies beteken gelyk en regverdig?

Lees wat sê die reg  hier.

Rynoe is met PSG Wealth, is lid van FISA en ‘n FPSA®