Posted on

Rapport: ‘Bly en bou…’ maar wat van jou 2deklas-vrou?

Nico van Gijsen skryf hierdie week oor die rol van die vrou in baie huwelike – sy is soms soos ‘n tweedeklas mens. Die man sal wys wees om boedelbeplanning te doen met sy vrou teenwoordig.

Nico praat ook oor gesamentlike testamente.

Lees hier.

 

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.