In hierdie week se Rapport waarsku Nico van Gijsen dat ekstra bydraes tot ’n aftreefonds bo die belastingaftrekbare limiet ’n duur boedelbelastinggevolg kan hê.
Hoewel aftreefondse belangrike belastingvoordele bied, word hierdie oortollige bydraes by afsterwe as ’n geagte bate in jou boedel beskou en kan dit boedelbelasting lok. Nico waarsku: “Die een kry die meevaller, die ander die belasting daarop,” omdat die fondsvoordeel aan een begunstigde betaal kan word, terwyl die boedel – en uiteindelik die erfgename – die belasting moet dra.
Lees hier.
Nico is lid van FISA, ‘n gesertifiseerde finansiële beplanner, belastingpraktisyn en besturende direkteur van Finlac
CPD Points Available for FISA members.
0.25 CPD points Reading this qualifies for 0.25 CPD points in Estate Planning towards your CPD record.
Log in and reload this page to claim your points.