Posted on

Rapport: Skenkingsbelasting – help jou kind só

In hierdie week se Rapport, skryf Nico van Gijsen oor skenkingsbelasting in verband met die leen van geld aan jou kind. Let daarop dat as jy ‘n skenking maak, slegs R100,000 vry is van skenkingsbelasting. As jy aan die ander kant ‘n lening aan jou kind maak, is rente en die bepalings van die terugbetaling van die lening sleutelfaktore om in ag te neem.

Onder Nog Raad waarsku Nico teen die druk van sommige makelaars om polisse uit te neem om likiditeit in jou bestorwe boedel te verskaf. Dit is nie altyd so eenvoudig nie.

Lees hier.