Posted on

Rapport: Só werk belasting op beleggings

In hierdie week se Rapport antwoord Nico van Gijsen ‘n belangrike lesersvraag oor wanneer, en watter tipe belasting ter sprake is met ontrekkings uit beleggings. Daar is heelwat faktore wat die antwoord bepaal. Lees meer hieroor, asook hoe om die voorlopige belastingseisoen van meet af aan reg aan te pak.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.