Posted on

Rapport: Spaar vir jou kind se studie – en bespaar só

In hierdie week se Rapport, skryf Nico van Gijsen oor spaar vir jou kind se studie. Moet ‘n mens ‘n lening aangaan of eerder spaar? Nico meen lenings is allermins die oplossing om voorsiening te maak. As jy eerder wil spaar, is daar verskeie opsies.

Lees hier.