Posted on

Netwerk: Wie kyk na hulle wanneer jy weg is?

In hierdie artikel op Netwerk, ondersoek Angélique Krügel of u ‘n testamentêre trust of ‘n ander finansiële produk soos ‘n uittree-annuïteit sou gebruik as u na u geliefdes wil omsien wanneer u sterf. Ongeag, maak seker dat jy professionele fidusiêre advies kry.

Lees hier.

Angélique Krügel is nasionale raadslid van FISA en direkteur van Wealth and Legacy Group.