In hierdie week se uitgawe van Rapport kyk Nico van Gijsen na aspekte van die huwelikaanwas-stelsel. ’n Leser het hom gevra of ’n lewenspolis met sy vrou as begunstigde die aanwaseis in die geval van sy dood kan dek. Lees wat Nico oor hierdie interessante onderwerp te sê het en watter slaggate om te vermy.
Onder ‘Nog Raad’, skryf Nico oor effektetrusts.
Lees hier.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.