Posted on

Rapport: Versekering – die vrae wat jy moet vra

Hierdie week in Rapport kyk Nico van Gijsen na versekering. Nie almal is filmsterre nie – byvoorbeeld Jennifer Lopez en Julia Roberts wat dele van hul anatomie verseker het! Maar dit is nietemin belangrik om presies te weet waarteen jy verseker, wat die premie is en hoe die onderskrywing werk.

Onder Nog Raad beklemtoon Nico hoe belangrik dit is om na die premie te kyk voordat jy ‘n versekeringspolis uitneem.

Lees hier.

Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.