Nico van Gijsen skryf in hierdie week se uitgawe van Rapport oor die regte van vroue in ‘n tweede huwelik. Hy verduidelik watter regte jy het en beklemtoon die noodsaaklikheid daarvan om met jou man of lewensmaat te gesels oor onderhoud na afsterwe.
Nico is lid van FISA en besturende direkteur van Finlac.
Lees hier.