You are here: Home » Latest News » News » Rapport: Moenie die slang, pous, ANC of my blameer as jy te min aftreegeld het

Rapport: Moenie die slang, pous, ANC of my blameer as jy te min aftreegeld het

In hierdie week se Rapport waarsku Nico van Gijsen dat mense self verantwoordelikheid moet neem vir hul aftreebeplanning, eerder as om die slang, die pous of die ANC te blameer. “As jy te min gespaar het vir jou aftrede, is dit jou skuld en nét joune,” sê hy. Nico beklemtoon dat werkgewerpensioenfondse selde genoeg is om ’n mens se lewenstyl ná aftrede te handhaaf. Vroeë besparing, finansiële dissipline, verantwoordelike beleggings en bykomende beleggings is noodsaaklik vir ’n gerieflike aftrede.

Lees hier.

CPD Points Available for FISA members.

0.25 CPD points Reading this qualifies for 0.25 CPD points in Estate Planning towards your CPD record.

Log in and reload this page to claim your points.

Recent Posts