In die RSG-program “Wat sê die prokureur?” bespreek prokureur en FISA-lid Volker Krüger ‘n hofsaak oor twee lewensmaats wie se paaie geskei het.
Die vraag is of die vrou tussentydse onderhoud van die man kan eis, hangende die litigasie oor die verdeling van hulle bates.
Luister hier.