Posted on

Beeld Naweek: ‘Koop’ boedel-gemoedsrus

Charné van der Walt is ‘n finansiële raadgewer en belastingpraktisyn in Stellenbosch.

Sy skryf oor “Nasionale Testamente-week” (13 tot 17 September) en debatteer ‘n paar aspekte van boedelbeplanning met die klem op ‘n testament en eksekuteur. Sy noem die FISA webblad as ‘n bron van interessante inligting en artikels wat lesers kan besoek.

Lees die stuk hier.